Meer Oor Ons

Sang Afrigting & Kunstenaar Ontwikkeling


Ons Missie

Studio Cha is ‘n private sang studio in Pretoria wat spesialiseer in kwaliteit sang afrigting van Ligte Musiek (of Kontemporêre Musiek wat alle genres insluit behalwe Klassiek/Opera Musiek). Studente (tussen die ouderdomme van 7-30jr) word deur ‘n praktiese kurrikulum ontwikkel tot volwaardige kunstenaars en toegerus om die musiek industrie (en verwante industrieë in die kunste) te betree.


Ons Visie

Ons droom dat Studio Cha die huishoudelike naam sal word vir kontemporêre Sang Afrigting en Kunstenaar Ontwikkeling in Suid-Afrika. Studio Cha moet die plek wees waar die vermaaklikheids industrie hulle kwaliteit kunstenaars kies.

  • Chantalle Schutte

    Chantalle Schutte

    Stigter & Eienaar, Tak Eienaar (Arcadia & Tigervalley) & Afrigter
  • Carlé Weber

    Carlé Weber

    Mede-Eienaar, Tak Eienaar (Centurion, Wierda Park), Afrigter & Liedjieskrywer
  • Chanté Retief

    Chanté Retief

    Tak Eienaar (Centurion, Eldoraigne) & Afrigter
  • Maryna Holtzhausen

    Maryna Holtzhausen

    Tak Bestuurder (Maragon, Olympus), Afrigter, Groepe & Klavier Opleiding
  • Bianca Blanc

    Bianca Blanc

    Afrigter & Liedjieskrywer