Instrument Afrigting (Klavier)

Instrument Afrigting (Klavier)

By Studio Cha kan studente ook afrigting ontvang in die basiese tegniek en toepassing van een instrumente: klavier. Die idee is om ‘n sanger genoeg self-vertroue te gee sodat hy/sy ‘n liedjie kan sing met self-begeleiding op die verhoog en die instrument te kan gebruik om ‘n oorspronklike liedjie te kan skryf. Die instrument afrigting vul dus die sang afrigting aan en word aangebied vanuit hierdie perspektief. Studente gaan prakties geleer word om die instrument te gebruik. Die fokus op suiwer musiek teorie is tot die nodigste beperk. Maryna Holtzhausen, self ‘n Gospel kunstenaar en Worship leier wat haarself kan begelei, bestuur hierdie produk binne Studio Cha.