Ontmoet Ons Afrigters

  • Studio Cha beskik oor ‘n groep dinamiese afrigters. Elkeen is hier om ‘n verskil te maak in ‘n student se lewe. Afrigting is ‘n hart-saak en dit word gesien in die puik vordering en spesiale prestasies wat studente bereik.  

  • Die diversiteit in die span verseker dat ons elke student kan plaas by die afrigter wat ons weet gaan die beste saam met die student werk.

  • Die afrigters saam sorg vir ‘n brieë spektrum van ervaring nie net in die afrigting van ligte musiek nie, maar ook as volwaardige kunstenaars in die musiek industrie.


Chantalle Schutte

Stigter, Bestuurder en Afrigter

Carlé van Deventer

Mede-eienaar, Bestuurder, Afrigter en Liedjieskrywer

Nica Schutze

Lynnwood Tak Bestuurder, Afrigter

Chanté Retief

Studio Administratiewe Beampte, Centurion Tak 1 Bestuurder en Afrigter

Lee Scott

Afrigter