Missie & Visie

Ons Missie

  • Sang Afrigting & Kunstenaar Ontwikkeling

  • Studio Cha is ‘n private sang studio in Pretoria wat spesialiseer in kwaliteit sang afrigting van Ligte Musiek (of Kontemporêre Musiek wat alle genres insluit behalwe Klassiek/Opera Musiek). Studente (tussen die ouderdomme van 7-30jr) word deur ‘n praktiese kurrikulum ontwikkel tot volwaardige kunstenaars toegerus om die musiek industrie (en verwante industrieë in die kunste) te betree.

Ons Visie

  • Ons droom dat Studio Cha die huishoudelike naam sal word vir kontemporêre Sang Afrigting en Kunstenaar Ontwikkeling in Suid-Afrika. Studio Cha moet die plek wees waar die vermaaklikheids industrie hulle kwaliteit kunstenaars kies.